©2019 Nova Mentis. 

What is NM? / Wat is NM?

Nova Mentis is a bilingual, non-profit media organisation, based in Stellenbosch. We have a national reporting scope through our online platforms. Nova Mentis is wholly independent from any organisations, political parties, or universities. We are funded through advertising and donations. Nova Mentis is an accessible platform and contributions from the public are welcomed.

Nova Mentis is ‘n tweetalige, nie-winsgewende mediaorganisasie. Hoewel Nova Mentis in Stellenbosch gebaseer is, het ons ‘n nasionale verslaggewingsraamwerk deur sosiale media. Nova Mentis is volkome onafhanklik van enige organisasies, politieke partye, of universiteite en ons aanvaar donasies en verkoop advertensie spasie as ons enigste bron van befondsing. Nova Mentis is ‘n toeganklike platform en bydraes van die publiek word verwelkom.

NM Team / NM Span

Tian Alberts

Editor-in-chief / Founder | Hoofredakteur / Stigter

Wihan Marais

Secretary / Sekretaris

Luam Schoeman 

Treasurer / Tesourier

Jacques Burger

Social Media / Sosiale Media

Philip van Schalkwyk

Distribution & Events/ Verspreiding & Gebeure