©2019 Nova Mentis. 

 

NUWE DENKWYSES. NUWE IDEES.

Oplossing-gebaseerde dialoog en publikasies. 

DINK

Dink daaroor

DENKSKRUM

Toets idees.

SKRYF

Skryf dit.

PUBLISEER

Ons publiseer dit.

 

VINDINGRYKHEID+WAARDES

Ons strewe deur middel van dialoog en skrywes na kritieke oplossings vir Suid-Afrika.

Ons missie is om leidende jon denkers na die tafel te bring om kritieke oplossings vir ernstige huidige en moontlike probleme te identifiseer, deurdring deur die waardes: nie-rassigheid, gedeelde verantwoordelikheid en gelyke aandeel vir almal in die toekoms van die land.

ONS METODE

Ons verlang bydraes van alle hoeke van die samelewing.

Ons jong denkskrum kom ’n paar keer ’n jaar bymekaar om idees te toets, te bespreek en te debatteer. Die getoetste idees wat uit hierdie sessies spruit word, onder andere idees, in ons kwartaallikse tydskrif gepubliseer.

Argief

PUBLIKASIES

Nova Mentis Kwartaallikse Tydskrif

Pilot Edition 

Koerant

 
 
Kontak ons

Redakteur

Tian Alberts

tian@nmonline.co.za

Bestuurder

Philip van Schalkwyk

philip@nmonline.co.za